Max Irons

Max Irons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maximilian Paul Diarmuid Irons
Geboorte 17 Oktober 1985 (1985-10-17)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Max Irons (gebore 17 Oktober 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dorian Gray (2009), Red Riding Hood (2011), The Host (2013), en Woman in Gold (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy